Mara is uiteindelik vry van haar toksiese huwelik en trek terug Stellenbosch toe waar sy destyds gestudeer het. Sy koop ’n boekwinkel en begin stadig weer die toue van ou vriendskappe en haar lewe optel. Kort voor lank is sy betrokke by die lief en leed van haar vriende en kollegas wat soos familie vir haar raak. Maar alles is nie idillies nie. Mara sukkel om haarself en haar geloof weer te vind ná alles wat in haar huwelik gebeur het. En sy maak boonop onverwagse vyande … Soos boeke wat een vir een van ’n lendelam boekrak aftuimel begin Mara en die mense om haar se omstandighede hulle inhaal. En dan is daar Bart, die professor met die goeie siel en sagte oë wat in haar hart en boekwinkel kom rondkrap. Miskien kan hy vir Mara wys daar is meer vir haar bestem hier en by hom as wat sy in haar verlede agtergelaat het.
Die boekengel
R260,87 Original price was: R260,87.R198,26Current price is: R198,26.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Die boekengel” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.