Liefde op die rugbyveld Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat ’n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van ’n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf. Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar ’n ondeurdagte keuse dryf ’n wig tussen hulle. Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met ’n doelskop verower?
Liefde met ’n doelskop
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Liefde met ’n doelskop” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.