Die hart fluister in sy eie taal Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie “Je t’aime”. Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort …
Boomhuise en beloftes
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Boomhuise en beloftes” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.