Sal haar hart sy sjarme kan weerstaan? Irma het ’n bakkievrag probleme. Daar is haar eks-verloofde, ’n sukkelende trekker en ’n koei wat dringend mediese hulp benodig. Boonop is Michael, die veearts wat tydelik in Mariental kom waarneem en in die woonstel op hulle plot kom bly, die allerlaaste man wat sy weer wil sien! Sy probeer uit Michael se pad bly, maar hul paaie bly kruis. Sal sy sy sjarme kan weerstaan?
Sy proe soos heuning
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Sy proe soos heuning” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.