Sal leuens oor die verlede vergewe kan word? Ná ’n nag van passie het Jacqueline en Boshoff hul harte op mekaar verloor, maar haar noodgedwonge leuens oor haar verlede het hulle uitmekaar gedwing. Dan besoek Jacqueline ’n gewilde wynplaas om ’n artikel na te vors, net om uit te vind Boshoff is mede-eienaar. Boshoff maak asof hy haar nie ken nie en dan hoor sy dat hy boonop verloof is. Jacqueline moet veg teen haar eie gevoelens en Boshoff se giftige verloofde. Gaan Jacqueline en Boshoff mekaar weer vind?
Wat die hart wil he
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Wat die hart wil he” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.