Sal hul liefde kan vind te midde van storms? Claire Westley was nog altyd verlief op burggraaf Charles Bryton, maar hy het nooit in haar belanggestel nie. Toe haar pa onverwags geld en ’n titel erf, vra die burggraaf uit die bloute om haar hand. Tot hul families se skok weier Claire. Om ’n skandaal te vermy reël haar ouers vir Claire passaat op die Swart Pêrel om vir haar vriendin Prinses Mary te gaan kuier. Is Luca Bovien, die aantreklike kaptein van die Swart Pêrel, dalk die een wat haar hart gaan verower?
‘n Skandalige besluit
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “‘n Skandalige besluit” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.