Rooiwarm liefde Joga-instruktrise Lexi Retief glo aan dankbaarheid en om in die oomblik te leef. Toe fisioterapeut Alex van Aarde Lexi se geliefde hond Hilde kom behandel, bly nié Hilde of Lexi se hart onaangeraak nie. Maar Lexi is besig om haar besigheid op te bou en hou nie van rooikoppe nie, al is sy self een. Kan twee mense wat so eenders is werklik ’n gesonde verhouding bou? En wat van Alex se moeilike ma en Lexi se oom Danny?
Volbloedvrou
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Volbloedvrou” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.