Gaan hy daarin slaag om haar hart te steel? Joernalis Cecile se humeur is net so warm soos haar vlamrooi hare en kaptein Ruan de Wet laat dit elke keer opvlam. Cecile is nuut by die plaaslike koerant en niks gaan haar keer om die scoop te kry oor die diefstal van die blou diamante nie. Dit plaas haar egter direk in die spervuur. En dan dreig haar hart boonop om sag te word om Ruan. Gaan hy haar hart kan vasboei of gaan sy weereens eerder vlug as veg?
Hart onder arres
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Hart onder arres” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.