Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is ’n vreemdeling vir haarself en almal soek hulle pond vleis by haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ’n seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar skouers. Dan kom Evan terug ná ’n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy swanger meisie van Indonesiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul wêreld aan skerwe spat en boonop is ’n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor. Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan soek, besluit Pop om ook sin van haar eie lewe te gaan maak op dié eiland van die gode. Sal Evan alleen staande bly? Gaan skoonma en skoondogter kry waarna elkeen van hulle smag? En sal Maria Magdalena, die verstote hoenderhen en Sue se enigste vertroueling, ook haar tuiskoms kry?
Wilde vere
R278,26 Original price was: R278,26.R211,30Current price is: R211,30.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Wilde vere” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.