Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met ’n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore. Net om weer hul opwagting te maak. As lyke … Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. ’n Berekende blik agter ’n gemoedelike plattelandse glimlag. Kan die bose vastrapplek in so ’n idilliese landskap kry? En sal Ludo oorleef om die waarheid oop te krap?
Oor jou dooie liggaam
R320,00 Original price was: R320,00.R243,00Current price is: R243,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
Be the first to review “Oor jou dooie liggaam” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.