Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees … Lees die uittreksel
Studiegids: Bethel se berg
R160,00 Original price was: R160,00.R122,00Current price is: R122,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
Be the first to review “Studiegids: Bethel se berg” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.