Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg …
Wat volg is ’n avontuur met ’n wit Spider Alfa Romeo, ’n beste vriend en ’n Russies-Afrikaanse ingenieur – ’n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!
Die Alfa van Alfaville
R200,00 Original price was: R200,00.R152,00Current price is: R152,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Die Alfa van Alfaville” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.