20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teëkom, maar nog nooit probeer het nie.
Elke tegniek gaan gepaard met ’n patroon of meer om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.
20 Hekeltegnieke
R108,70 Original price was: R108,70.R83,48Current price is: R83,48.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “20 Hekeltegnieke” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.