Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ‘n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ‘n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou brille, • posseels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.) • skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) • porselein-uile, • en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf
R170,00 Original price was: R170,00.R130,00Current price is: R130,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780799398779
Category: School education
Tag: Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf
Brand: LAPA
Be the first to review “Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.