Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ‘n artikel vir ‘n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ‘n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ‘n opwindende nuwe wêreld bekend stel … My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ‘n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ‘n droom-date te vergesel … Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
Tania Brink-omnibus
R260,87 Original price was: R260,87.R198,26Current price is: R198,26.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Tania Brink-omnibus” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.