Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is ‘n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en ‘n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Leer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637018012
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-8%
-24%
-24%
-8%
-24%
-24%
-8%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.