Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal. Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder. Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte.
Graad 2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe)
R217,39 Original price was: R217,39.R165,22Current price is: R165,22.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637017138
Category: School education
Tag: Graad 2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Graad 2 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.