Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637016797
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.