Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Leer my lees (Vlak6) 12: Tippie en die filmster (Skooluitgawe)
R60,87 Original price was: R60,87.R46,96Current price is: R46,96.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637014847
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak6) 12: Tippie en die filmster (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak6) 12: Tippie en die filmster (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.