Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasiesondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook egtradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
R60,87 Original price was: R60,87.R46,96Current price is: R46,96.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637014786
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.