Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637014601
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.