Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe)

Original price was: R52,17.Current price is: R40,00.

SAGTEBAND

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leserbekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en soselfvertroue te bou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products