Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)
R52,17 Original price was: R52,17.R40,00Current price is: R40,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637013475
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.