Leer, lees en ontdek saam met Tippie in die Huistaal Grootboekreeks! Tippie se reeks Grootboeke is ’n samestelling van interessante fiksie- en niefiksietekste binne ’n spesifieke tema. Fanie Viljoen en Jaco Jacobs het bygedra tot die inhoud in hierdie reeks. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite maak gedeelde lees maklik en prettig. Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker ’n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Afrikaans Huistaal Grootboekreeks is ’n uitstekende enunieke manier om geletterdheid in die Grondslagfase te ontwikkel en te bevorder. Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.
Leer my lees (Vlak 3 GB 6): Tippie se Moedersdag (Skooluitgawe)
R165,22 Original price was: R165,22.R126,09Current price is: R126,09.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637013420
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak 3 GB 6): Tippie se Moedersdag (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak 3 GB 6): Tippie se Moedersdag (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-8%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.