Die skooluitgawe van die Leer my lees grootboeke is ’n samestelling van interessante fiksie- en nie-fiksietekste binne ’n spesifieke tema. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite, maak gedeelde lees maklik en prettig. Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker ’n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Leer my lees grootboeke is ’n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die grondslagfase te ontwikkel en te bevorder. Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.
Leer my lees (Vlak R GB 6): Tippie speel (Skooluitgawe)
R190,00 Original price was: R190,00.R145,00Current price is: R145,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9780637013086
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak R GB 6): Tippie speel (Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak R GB 6): Tippie speel (Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.