Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe)
R417,39 Original price was: R417,39.R316,52Current price is: R316,52.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637012539
Category: School education
Tag: Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe)
Brand: LAPA
Be the first to review “Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe)” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.