Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik! “Tippie doen wiskunde” bied ‘n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter. Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas. “Tippie doen wiskunde” is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker. Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in. Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word progressief aangebied. “Tippie doen wiskunde” Vlak 3 fokus op ‘n uitgebreide getalreeks en sluit funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale dele van die reeks.
Tippie doen wiskunde V3B7 Leer met resieskarre
R69,57 Original price was: R69,57.R53,04Current price is: R53,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637007306
Category: School education
Tag: Tippie doen wiskunde V3B7 Leer met resieskarre
Brand: LAPA
Be the first to review “Tippie doen wiskunde V3B7 Leer met resieskarre” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.