Die Klasgids – Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vironderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasseaanbied, onderwysstudente, ensovoorts. Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies. Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.
Klasgids HS Februarie 2025
R190,00 Original price was: R190,00.R145,00Current price is: R145,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
Be the first to review “Klasgids HS Februarie 2025” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.