Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake. “Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot wentoesprake
Dames en here
R217,39 Original price was: R217,39.R165,22Current price is: R165,22.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Dames en here” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.