Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS en IEB) opgestel. Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke. Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.
Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal
R165,22 Original price was: R165,22.R126,09Current price is: R126,09.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9780637005746
Category: School education
Tag: Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Brand: LAPA
Be the first to review “Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.