Dienkie is alweer in die moeilikheid … Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit ’n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En … is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om ’n paartjie te wees?
Teiken in Parys
R173,91 Original price was: R173,91.R132,17Current price is: R132,17.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Teiken in Parys” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.