“Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.” Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ‘n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?
Lees die resensie.
Lees die persverklaring ná die Jeugromankompetisie.
Lees die uittreksel
Studiegids: Offers vir die vliee
R121,74 Original price was: R121,74.R93,04Current price is: R93,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Studiegids: Offers vir die vliee” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.