Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.
Tippie leer klanke Boekpak
R347,83 Original price was: R347,83.R263,48Current price is: R263,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Tippie leer klanke Boekpak” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.