Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 6 Afrikaans
R341,00 Original price was: R341,00.R314,00Current price is: R314,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Elizabeth Ryke, Donve Lee, Joanne Bloch, Victoria McKechnie, Patricia Notcutt, Tanya Surtees, Khanieta Anwar, Dawn Heather Daniels
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107655980
Category: School education|Social Studies|Life Skills|KABV Lewensvaardighede (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 6 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 6 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.