Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 11 Afrikaans

Original price was: R340,87.Current price is: R313,91.
Interest-free payments from R52,32

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Karin H. Kelder

Description

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 11 sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat ‘n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied ‘n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 11 Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products