Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 bevat ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar, leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering, omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite, fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums, asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Onderwysersgids Graad 6 Afrikaans
R454,00 Original price was: R454,00.R418,00Current price is: R418,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
David Green, Ria de Jager, Linda Bredenkamp, Marietjie van den Heever
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Onderwysersgids Graad 6 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.