Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek bied ‘n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en ‘n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op ‘n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, ‘n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
R516,00 Original price was: R516,00.R475,00Current price is: R475,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Altus Strydom, Henricho Ferreira, Peter J. Holmes
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107608061
Category: School education|Humanities|Geography|KABV Geografie (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.