Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help – veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.
Ken & Verstaan Rekeningkunde Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
R516,00 Original price was: R516,00.R475,00Current price is: R475,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Elsabé Conradie, Derek Kirsch, Mandy Moyce
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107649996
Category: School education|Life Sciences CAPS|KABV Lewenswetenskappe
Tag: Ken & Verstaan Rekeningkunde Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Rekeningkunde Leerdersboek Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.