Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.
Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
R575,00 Original price was: R575,00.R529,00Current price is: R529,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Helen Collett, Norma Catherine Winearls
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107671669
Category: School education|Physical Sciences CAPS|KABV Fisiese Wetenskappe (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.