Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans

Original price was: R615,65.Current price is: R566,09.
Interest-free payments from R94,35

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Karin H. Kelder, Carina van der Merwe

Description

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: ‘n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7 Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products