Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
-8%
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
Original price was: R743,00.R684,00Current price is: R684,00.
Annemarie Gebhardt, Prithum (Peter) Preethlall, Gonasagaren (Sagie) Pillay, Bridget Farham
Estimated delivery dates: Tuesday 28. April - Tuesday 5. May


Reviews
There are no reviews yet.