ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 1 – DIE TUIN

Original price was: R42,61.Current price is: R36,52.

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk. In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind: • vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek • aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling bevorder • integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen • antwoorde op al die aktiwiteite. Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en […]

Description

Die drie stelle leesboeke bestaan uit vier boekies elk.
In hierdie Aktiwiteitsboek sal jy die volgende vind:
• vier fotokopieerbare werkvelle vir elke leesboek
• aktiwiteite wat begrip van die teks sowel as taalontwikkeling
bevorder
• integrasie van aktiwiteite oor die kurrikulum heen
• antwoorde op al die aktiwiteite.
Die leesboeke vertel Suid-Afrikaanse verhale en is dikwels
gegrond op ondervindings uit die werklikheid. Die
taalgebruik is eenvoudig en aantreklik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ZEBRA LEESBOEKE GRD 1 BLOU BK 1 – DIE TUIN”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products