Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die
onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir
die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs.
Dit bestaan uit:
• 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak
• 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad
• 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad
• Vier GROOT Boeke.
Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.
BIG BOOK (AFRIKAANS) 2: DIE MAATS HET PRET
R121,00 Original price was: R121,00.R104,00Current price is: R104,00.
Estimated delivery dates: Thursday 23. April - Thursday 30. April
SKU: 9780796041685
Category: Afrikaans
Tag: BIG BOOK (AFRIKAANS) 2: DIE MAATS HET PRET
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “BIG BOOK (AFRIKAANS) 2: DIE MAATS HET PRET” Cancel reply
Related products
-15%
-15%
-13%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%



Reviews
There are no reviews yet.