Besigheidstudies in Graad 10 is ’n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies ’n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken.
Ingewikkelde begrippe word in hanteerbare afdelings afgebreek wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 herken ook dat baie leerders in Graad 10 nie die eksamen vaardighede het nie. Dus word eksamenwenke verskaf om jou te help om jou eerste Besigheidstudies-eksamen knap en met vertroue te behartig.
Ace It! Besigheidstudies Graad 10
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356644
Category: Afrikaans
Tag: Ace It! Besigheidstudies Graad 10
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Besigheidstudies Graad 10” Cancel reply
Related products
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%



Reviews
There are no reviews yet.