Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou ’n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is.
Kontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it! Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.
Ace it! Besigheidstudies Graad 12
R165,00 Original price was: R165,00.R142,00Current price is: R142,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9781920356682
Category: Afrikaans
Tag: Ace it! Besigheidstudies Graad 12
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Besigheidstudies Graad 12” Cancel reply
Related products
-15%
-13%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%



Reviews
There are no reviews yet.