Shuters Topklas is ’n eietydse, gebruikersvriendelike leerprogram wat aan al die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen. Die reeks is deur ’n uiteenlopende groep Suid-Afrikaanse vakkundiges met uitgebreide ervaring in hul vakgebied geskryf. Elke boek in die reeks is ontwerp om onderwysers te help om tyd te bespaar, administrasie te verminder en met vertroue te onderrig.
Shuters Topklas:
• dek al die onderwerpe in die KABV-kurrikulum;
• bevat eenvoudige verduidelikings en pretaktiwiteite om leer te bevorder;
• is op die vlak van die leerder geskryf;
• gebruik aktuele en relevante voorbeelde;
• help om doeltreffende assessering te fasiliteer;
• gee aan leerders ruim geleentheid om in te oefen wat hulle geleer het;
• gebruik sleutelwoorde en -konsepte om leeswoordeskat uit te brei; en
• ondersteun onderwysers met ’n omvattende en gebruikersvriendelike Onderwysersgids.
Al hoe meer onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik Shuters Topklas omdat dit ’n voortreflike onderrigervaring en uitstekende leerderresultate bied.
Shuters Topklas Kodering en Robotika Graad 3 Werkboek
R148,70 Original price was: R148,70.R127,83Current price is: R127,83.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9781779925077
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Topklas Kodering en Robotika Graad 3 Werkboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Topklas Kodering en Robotika Graad 3 Werkboek” Cancel reply
Related products
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%



Reviews
There are no reviews yet.