’n Begrip van die grondbeginsels van Graad 10 is nie net belangrik vir goeie punte in jou Graad 10-eksamen nie, maar sal jou ook help om in Matriek uit te blink. Talle van die grondbeginsels wat verband hou met funksies, algebra en waarskynlikheid word in Graad 10 bekendgestel. Maak seker jou grondslag staan vas met Ace it! Wiskunde Graad 10 en werk op jou eie pas deur die afdelings. Trigonometrie word ook in Graad 10 bekendgestel. Ace it! Wiskunde Graad 10 sal jou help om hierdie belangrike gedeelte van die Wiskunde leerplan onder die knie te kry.
Gebruik Ace it! Wiskunde Graad 10 om die begrippe en vaardighede wat vir Graad 10-wiksunde vereis word te leer en te verstaan. Oefen dit dan aan die hand van die oefeninge en vasvrae wat dwarsdeur die gids voorkom, asook die eksamenvrae agterin die boek.
Ace it! Wiskunde Graad 10
R165,00 Original price was: R165,00.R142,00Current price is: R142,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
Be the first to review “Ace it! Wiskunde Graad 10” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.