Hierdie boek vorm dee! van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO.
Dit voldoen aan:
• al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak
• stap vir stap leiding vir die onderwyser
• ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• ‘n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser.
Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Hulpbronpakket vir
die Onderwyser het die volgende voordele:
• Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.
• Dit dek die vereistes van die CAPS-dokument uitvoerig vir die onderwerp.
• Dit verskaf ‘n stel lesse vir die hele jaar.
• Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die
onderwyser.
• Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van
toepassing.
• Dit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.
• Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.
• Dit sluit ‘n omvangryke liggaamsopvoedingsprogram in.
Beskikbare komponente
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Leerdersboek
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 9 Hulpbronpakket vir die Onderwyser
Shuters Top Klas Lewensorientering Onderwysersgids
R161,74 Original price was: R161,74.R139,13Current price is: R139,13.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920604172
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.