Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks ‘Eerste Klas’ -handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 is ‘n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling
• Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting
• ‘n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram
• Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek
R165,00 Original price was: R165,00.R142,00Current price is: R142,00.
Estimated delivery dates: Thursday 23. April - Thursday 30. April
SKU: 9781920604141
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-13%
-14%
-13%
-13%
-13%
-14%
-13%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.