Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Dit voldoen aan: • al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak
• stap vir stap leiding vir die onderwyser
• ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp
• ‘n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser.
Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in.
• Dit dek die vereistes van die CAPS-dokument uitvoerig vir die onderwerp.
• Dit verskaf ‘n stel Jesse vir die hele jaar.
• Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser.
• Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toe passing.
• Dit het ‘n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp.
• Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek.
• Dit sluit ‘n omvangryke liggaamsopvoedingsprogram in.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser.
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Onderwysersgids
R186,00 Original price was: R186,00.R160,00Current price is: R160,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9781920604134
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-13%
-14%
-13%
-13%
-13%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.